Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Is Random Gevaaalikhede even art?

What is art? What is art even? Is ‘n prentjie wat jy teken kuns? Dit is vrae waaroor ek baie wonder deesdae. Ek lees oor kuns, ek kyk videos en documentaries oor kuns, ek luister podcasts oor kuns. Verskillendes tipes kuns. Want op die ou einde van die dag, what is art even?

Memes is kuns. Fleeting kuns, maar kuns none the less. Daarom is die Random Gevaaalikhede seker soos ‘n art collective.

Watookal dit is, geniet die Random Gevaaalikhede en gee my podcast ‘n luister asb.

Gaan nou na komedieshop.com. Die enigste plek waar jy legit GVLK hemde en hoodies kan kry. Soos die “kalm soos ‘n daggawalm” of “klaar gepraat” hemde.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *