Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede en iets nuut wat kom

Ek het geweet wanneer ek die Stoute Boudjies en die Vrydag Bederf stop sit gaan daar klagtes wees. Die emails, en Instagram DMs het deur gekom, loud and clear. Die goeie nuus is dat ek julle hoor, en julle verstaan. Gevaaalike Dames is deel van gevaaalik.com. Dus gaan ek ‘n plan waarop ek nou vir jare sit begin uit rol die week, wat ‘n goeie plaasvervanger is vir die Stoute Boudjies en die Vrydag Bederf wat julle so baie mis.

Vir nou, gaan luister “Hoe was jou naweek?” en geniet die Random Gevaaalikhede.

Dit wil nie ophou koud wees nie. So ek het besluit om vir my eie hoodies te maak, en beskikbaar te maak vir julle ysters ook. As jy wil sien hoe ek lyk met die hoodies aan (neckbeard en al) dan kan jy gerus gaan loer op gevaaalik.com se Facebook page of die gevaaalik.com Instagram account. Kry jou eie GVLK hoody, net by komedieshop.com.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *