Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Wat leer jy by Random Gevaaalikhede?

Snaakse storie:

In 2010 het gevaaalik.com begin tussen ‘n spul vriende wat ‘n Skype groep gehad het. Ek was die enigeste vriend wat dom genoeg was om aan te hou om content te maak vir die stupid site. Dit is ok, want dit is hoe ek geleer het oor wat ek nou doen vir ‘n lewe. Ek doen SEO. Ek is ‘n digital marketer, maar ek spesialiseer in SEO. As dit nie vir my praktiese ondervinding met gevaaalik.com was nie, sou ek seker nie geweet het wat ek nou weet nie. So wat ek geleer het by Random Gevaaalikhede is dat content curation ‘n baie goeie manier is om content te skep vir jou site.

Volg gevaaalik.com op Instagram.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

Die hele reeks GVLK hempies is weer terug. Ekskulsief beskikbaar by komedieshop.com. Kry ‘n cool een soos die “Klaar Gepraat” hier onder, of loer na ander ondwerpe.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *