Random Gevaaalikhede vir Woensdag-koue
Ek is nie gebou vir hierdie weer nie. Ek het nie ‘n vetlagie op my lyf soos jy nie. My voorvaders het Afrika toe getrek agter hitte aan. Fok die land en die goud. Gee my temprature bo drie en twintig grade Celsius, baie dankie. Die nommer een rede hoekom ek nie belangstel in waai uit SA uit nie: Die weer. Behalwe tans. Tans voel ek of ek in die verkeerde land bly.
Geniet die week Random Gevaaalikhede.
Net sodat jy weet, komedieshop.com is die enigste plek waar jy official gevaaalik.com hemde kan kry.
View this post on Instagram
Die cool ding van bly in Suid-Afrika is dat ons die hele jaar deur kan dagga groei in ons tuin og buite in ‘n pot. Gaan kry sade by Cape Ape Seeds en omdat jy hier onder geclick het, kry gratis aflewering ook enige plek in SA.