Random Gevaaalikhede, jy kan chill

Hoe gaan dit? Mis jy al die ou gevaaalik.com? Ek post darem maar heelwat anderste dinge deesdae. Party goed gaan vir jou voel asof dit niks met jou te doen het nie. Jy is nie verkeerd nie. Ek gaan jou wel aanraai om aan te hou in drop by gevaaalik.com want daar is nuwe dinge op die horison wat meer neig na die gevaaalik.com van die verlede. Ja, ek praat natuurlik van iets Gevaaalike Dames verwant. Ek kry die laaste ruk baie emails en DMs van mense wat wil hê ek moet verduidelik hoekom ek die Vrydag Bederf en Stoute Boudjies gestop het. Dus het ek besluit om in die week se episode van “Hoe was jou naweek? met Stix” daaroor te praat.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede jou yster.

Die winter is op ons en wil nie los nie. So ek het besluit om hoodies te maak, vir my en vir JOU. Jy kan nou jou eie GVLK hoody kry by komedieshop.com. By the way, hulle ship international ook!

 

View this post on Instagram

 

#NeckBeard #Rooibaard #KlaarGepraat http://bit.ly/gvlk6 🤑Kry R50 af. Gebruik kode: VAT50

A post shared by Stix Gevaaalik (@gevaaalikdotcom) on

Key jou eie cannabis seeds en dan sal jy sommer vinnig vinning jou eie boom kan groei. Gebruik die ad hier onder en kry sommer gratis aflewering enige plek in SA.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *