Wees bietjie rustig vir Random Gevaaalikhede

Nog ‘n week, nog so paar Instagram posts en nog ‘n podcast. Natuurlik ook Random Gevaaalikhede. Want wat sal jou week wees sonder die Random Gevaaalikhede? So gryp vir jou ‘n koppie koffie, sit agteroor en geniet die week se Random Gevaaalikhede.

As jy sukkel om te deal met tos Afrikaanse-musiek, laat jou hemp of hoody die werk vir jou doen en kry vir jou ‘n KLAAR GEPRAAT net op komedieshop.com.

Selfs ‘n polony brai is beter as jy ‘n joint kan rook voor die tyd. So waarvoor wag jy? Die seisoen gaan binnekort draai en jy gaan sade kort om te plant. Kry jou sade by Cape Ape en kry gratis aflewering enige plek in Suid-Afrika, selfs tydens die lockdown.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *