Gemaskerde geheime video en Random Gevaaalikhede
Slipknot het ‘n nuwe album oppad, ‘n nuwe single uit en ook nuwe maskers. Die nuwe music video met die nuwe maskers is die week se geheime video op die Random Gevaaalikhede. Ek weet...
Slipknot het ‘n nuwe album oppad, ‘n nuwe single uit en ook nuwe maskers. Die nuwe music video met die nuwe maskers is die week se geheime video op die Random Gevaaalikhede. Ek weet...
Daar is ‘n nuwe Joker fliek oppad. Ek weet wat jy dink: Ugh, die comic book flieks se ruggies is al bietjie deurgery. Ek stem saam. Spider-man: Into the Spider-verse en The Lego Batman...
Moet my nie vra hoeek dit weet nie, maar daar is ‘n hip-hop ou met die naam Lil’ Nas X wat ‘n “country” song gemaak het, en toe word Billy Ray Cyrus ook deel...
Ek is nogsteeds agter met alles. Om hierdie selfde storie oor en oor te tik raak ook nou vir my fokken oud. Dus begin ek nou sommer cool videos wat ek sien drop in...
Die lys van dinge wat gedoen moet word vir gevaaalik.com is lank. Die Vrydag Bederf moet nog gedoen word. Daarom gaan ek dit kort hou. Geniet die week se Random Gevaaalikhede. Loading…
Maandag suig oor die algemeen. Al ding wat regtig help is goeie boom en die Random Gevaaalikhede. Anders as dit kan ek jou nie regtig help nie. Miskien as jy so paar foto’s stuur...
Ek het Maandagaand “The Dirt” gekyk. Die Netflix fliek, gebasseer op die biografie van Motley Crue. Dit is die kyk werd, al is jy nie ‘n fan van 80s hair metal nie. Love ’em...
Dit is alweer daardie tyd van die jaar: gevaaalik.com se hosting moet alweer betaal word. Dit gaan R3430.20 kos om die hosting van die website te betaal vir nog ‘n jaar. Ja, wie ookal...
Maandag is rof, vir baie mense, vir baie redes. Gelukkig is Maandag ook die tipe dag wanneer jy Random Gevaaalikhede kry. Wat is die Random Gevaaalikhede vra jy? Wel dit is ‘n versameling van...
Daar is niks fout met harde metal riffs nie. Daar is ook niks fout daarmee as daar so bietjie theatrics gaan saam met daardie swaar metal riffs nie. Dit is hoe ek Ghost aan...
Die Random Gevaaalikhede is memes, snaakse foto’s en allerhande random gevaaalikhede. Baie van dit word ingestuur deur die mense wat die Random Gevaaalikhede elke Maandag sien op gevaaalik.com. Die wat wil, stuur sommer hul...
As jy nie Fortnite speel nie, en jy weet nie wat Apex Legends is nie, dan sou jy in elk geval nie Flashgitz se nuwe video verstaan het nie. Ek stel voor jy kyk...