Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede waarvoor jy al weke wag

Hier is hy nou, die Random Gevaaalikhede. Asook ‘n nuwe podcast episode. Wees bly en jubel! Ek voel soos ‘n doos vandag. Eintlik, meeste dae, maar veral vandag. Gister toe speel ek Call of Duty, en in my span is een knaap wat heeltyd op my skiet. Ek sê toe hardop vir my party “Wat is die ou se probleem? Weet hy nie jy moet die vyande skiet eerder as sy spanmaats nie? Het iemand hom op sy kop laat val as kind?”

Dit is toe een van die ouens in my party se kind, wat sewe jaar oud is. Kan jy sê “foot in mouth”?

Geniet die week se Random Gevaaalikhede. Dankie dat jy ‘n draai kom maak het op die site.

View this post on Instagram

A post shared by Stix Gevaaalik (@gevaaalikdotcom) on

Kry jou eie “Klaar Gepraat” of “Kalm Soos ‘n Daggawalm” hoody net op komedieshop.com. Of kry vir jou enige van die GVLK hempies, vir mans en vrouens!

View this post on Instagram

A post shared by stix ART (@stixart_) on

You may also like...

1 Response

  1. Stef says:

    Jus ek het nou lekker gecringe vir jou Call of duty storie. My laaitjie is nou 8, maar ek dink ek het een beter… Seker so maand of wat terug en almal werk mos lekker van die huis af. Ek en my kollegas is almal bietjie oorweldig en moerse besig en ons praat met mekaar op Slack. Ek verloor toe op n stadium so bietjie my koel en tik sonder om mooi twee keer te kyk vir wie ek dit skryf… Vra vir A om jou te help sy sit en doen fokkol. Ek dog ek stuur dit vir kollega B maar toe ek mooi weer kyk het ek dit vir A direk gestuur! Ek fokken kry nou nog slapelose nagte as ek daaraan dink hahaha.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *