Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Nog ‘n week, nog Random Gevaaalikhede

Ek is alweer agter. Ek het nie laasweek se “Hoe was jou naweek?” post gedoen nie. Die nuwe episode land later vandag, so as jy nog nie subscribe het op jou gunsteling podcast platform nie, gaan doen dit asseblief. Op daardie manier sal jy die podcast kry of ek dit nou post op gevaaalik.com of nie.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

Nog ‘n kouefront is op ons, so die tyd om ‘n Klaar Gepraat hoody te kry is nou! Tans te koop teen R50 af, en as jy kode VAT50 gebruik kan jy nog R50 af kry! Bargain! Check net vir bra Werner hier onder wat laasweek sy GVLK hoody gekry het!

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *