Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede vir die lockdown

Hier is ‘n hot tip vir jou:

Moet nie Telegram groups join nie. Telegram is ‘n messenger app, soos WhatsApp, maar vir conspiracy nuts. Want jy weet, privacy beteken vir Facebook (en dan WhatsApp ook) niks. Ja, die dommies glo eintlik dat Telegram meer privaat is as WhatsApp.

Hier is pro tip nommer twee:

Niks op jou foon is privaat nie. Die eerste keer as jy daardie foon aansit en jy daardie Ts & Cs aanvar, dan gee jy jou privaatheid op daardie foon weg. As jy wil hê jou dick picks moet nie op die internet verskyn nie, moet nie ‘n smartphone gebruik om jou dick pics te neem nie. Telegram is ‘n app deur die Russe, en ek vertrou hulle net soveel soos Chinese. Met ander woorde, ek vertrou hulle net so min soos Facebook en Google.

Tip nommer drie:

Moet nie dick pics neem nie, jou creep. Niemand anders as jy wil daai klein patetiese ding sien nie.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

Gebruik kode “LOCKDOWN” by checkout op komedieshop.com en kry 15% afslag op alle GVLK hemde tans. Kry vir jou een soos hier onder dat mense kan sien hoe jy rol.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *