Oppikoppi Odessey Announce Wolfmother

Tot dusver was ek nog baie stil oor die jaar se Oppikoppi. Moet my nie verkeerd verstaan nie, Oppikoppi is nogsteeds my religious pilgramage en Oppikoppi gaan nog nooit vir my oor watter international bands daar gaan speel nie. Ek het wel besluit om die jaar terug te sit en kyk hoe dinge afspeel voor dat ek begin praat oor Oppikoppi Odessey. Dit is nou so bietjie meer as twee maande weg en dan tref Oppikoppi Suid-Afrika weer vir die 20ste keer.

Wolfmother Oppikoppi South Africa 2014

Ek gaan dood eerlik wees met julle, ek ken niks van die international acts nie, behalwe Wolfmother. As jy enige van die goed wat ek al oor die jare geskryf het hier op gevaaalik.com geslees het is dit baie duidelik dat ek nie groot is op Editors nie, maar blykbaar is hierdie Editors ‘n band. Dan is daar een of ander Aloe Blacc ou, hy het blykbaar op ‘n stadium iets gesing oor dollars en dat hy hulle nodig het. Don’t we all, veral nou dat die rand so kak doen. Die maklikste manier om te sien wie speel die jaar almal by Oppikoppi Odessey is om na die artist page te gaan loer op die website.

Vir wie moet jy uitkyk? Hier is my lysie van wie ek gaan probeer sien by die jaar se Oppikoppi: Wolfmother want wel, dit is Wolfmother. Albert Frost en Dan Patlansky is altyd great vir my om my blues fix te kry. Bittereinder is premier Afrikaans rap en altyd ‘n party. Mr Cat & The Jackal is altyd cool. Spoonerman want jou lewe gaan leeg wees sonder wat seker die beste beskryf kan word as “Angry Pirate Rock”. Van Coke Kartel want dit is fokken Van Coke Kartel. Het ek gemention Wolfmother?

Oppikoppi met Wolfmother

Die band uit Australia, dink Led Zeppelin gekruis met Black Sabbath. Kies enige een van hulle albums en jy sal nie teleurgesteld wees nie. Simply put is ons fokken lucky om ‘n band soos Wolfmother in Suid-Afrika te kan sien. Jy kan die video vir hulle bekendste song onder aan die post kyk.

[wedgie id=”5386fe4c40fd5f0200002acc”]

You may also like...

5 Responses

  1. June 17, 2014

    […] is, raak die kanse al hoe groter dat jy in een van die volgende dose gaan vasloop wat jou Oppikoppi Odyssey vir jou gaan probeer […]

  2. July 6, 2014

    […] might be your first Oppikoppi, or you could be a Oppikoppi veteran. Its never a bad idea to go over a few essential items, that will make your Oppikoppi […]

  3. July 30, 2014

    […] This year at Oppikoppi is not only good for international acts, but the amount of local talent at Northam this year is hectic. Local is lekker acts that will melt my insides to see will be Boargazm, Wrestlerish, Zebra and Giraffe, Crazy White Boy and of course Spoek Mathambo, PHFAT and Dan Patlansky. The Oppikoopi team has really went out of their way with the Proudly SA Program. The international acts that nobody should even consider missing for me is The Inspector Cluzo and Wolfmother. Hold on to your horses, Pappa gaan jaag. […]

  4. August 14, 2014

    […] my reason for being at this year’s Oppikoppi was entirely selfish (and yes, maybe writing this article seems a bit boastful, but hey, fuck […]

  5. February 9, 2016

    […] One of these friends is Lorimer Wilmot. No, he isn’t really a lemur, but seeing as his little story references plenty of use of illegal substances, he has decided to go with that name. Let it be know that gevaaalik.com does not endorse the use of any illegal substances, except dagga and mushrooms, allegedly. See you at Oppikoppi Odyssey. […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *