Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Walk off The Earth – Somebody That I Used to Know

Jy ken sekerlik al die song “Somebody That I used to Know feat. Kimbra” van Gotye (ja, ek weet ook nie hoe mens dit uitspreek nie). As jy in Pretoria bly, ken jy dit beslis, want Tuks FM speel dit moer baie. As jy in ‘n kompleks of woonstelblok bly of ‘n huis deel met so paar ander mense het jy die song ook al baie gehoor. As jy nie het nie: Gotye – Somebody that I used to Know (feat. Kimbra).

Om eerlik te wees dit is ‘n catchy tune en hy het al in my kop vasgesit. Maar nou het Walk off The Earth gekom met ‘n cover wat briljant is. Die ou met die lang hare laat Gotye klink soos ‘n Drakensberg-seunskoor-outjie en die blonde girl is fokken gevaaalik. Plus die manier hoe hulle die song speel is awesome. Geniet die video.

 

You may also like...

1 Response

  1. May 24, 2012

    […] toe Tuks FM nog "Somebody That I Used to Know" elkedag tien keer gespeel het, het ek vir julle die cover van "Somebody That I Used to Know" deur Walk Off The Earth gewys. Ek moet erken ek is 'n fan van Walk of The Earth al doen hulle meestal covers. Ek luister […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *