Monthly Archive: April 2013

Anderson Silva Highlights 8

Anderson Silva Highlights

Ek het al oor Anderson Silva gepraat hier op gevaaalik.com. Onlangs was Anderson in ‘n fight teen Chael Sonnen, ‘n rematch eintlik. In die eerste fight het Anderson Silva gewen met ‘n submission deur...

Pearl Jam – Even Flow 4

Pearl Jam – Even Flow

Soos jy sekerlik kon agterkom met my post vanoggend is ek nog nie heeltemal terug op gevaaalik.com spoed nie. Die naweek was hard. Dus gaan ek eerder net die video van Pearl Jam se...

‘n Dame se Perspektief 6

‘n Dame se Perspektief

Dit is Maandag en na ons die naweek Ant se bachelors behoorlik gevier het, dink ek dit is tyd dat ons weer bietjie perspektief kry. Die dames se perspektief, eintlik. Dus dink ek moet...

By Odin, dis die Vrydag Bederf 0

By Odin, dis die Vrydag Bederf

As jou ore nog nie vandag gebloei het nie kan jy na die video kyk. Of jy kan net hier bly en die Vrydag Bederf check voor jy jou naweek aanpak. Onthou ook dat...

Natasha – Boe ba bokkie 9

Natasha – Boe ba bokkie

Ja, die video en musiek is net so onnosel soos die naam. Natasha se “Boe ba bokkie” is bewyse dat die epidemie van toondoof en onnosel nogsteeds ‘n probleem is onder Afrikaans sprekende mense...

Delivery – Die raw stand-up comedy documentary 0

Delivery – Die raw stand-up comedy documentary

Ek dink crowd-sourcing sites soos Kickstarter en IndieGoGo is great. Dit gee elke een van ons die krag om te help om iemand anders se idee of droom waar te laat word. Goed soos Delivery, die...

Making How to Destroy Angels 1

Making How to Destroy Angels

How to Destroy Angels het onlangs begin toer en hulle eerste show was by Cochella. Maar in true Trent Reznor form gaan dit nie net oor die musiek by ‘n live performance nie, dit gaan baie...

Stoute Boudjies voor die wêreld tot ‘n einde kom 4

Stoute Boudjies voor die wêreld tot ‘n einde kom

Dit is inevitable, veral as jy wêreld gebeure die laaste ruk volg, ons gaan mekaar in die naby toekoms uitwis. Ons is nie veronderstel om wapens te hê wat met die druk van ‘n knoppie...

Kondoom snuif is in en ons het oud geword 7

Kondoom snuif is in en ons het oud geword

As gister se tragedie van die Boston bombings jou nie oortuig het dat ons gefok is nie (meestal oor ons te onnosel is om ‘n manier uit te figure om saam in vrede te lewe)...

Jozi Shore – Joburg is for guys with big arms boet 4

Jozi Shore – Joburg is for guys with big arms boet

Nou die dag toe ek by die We Are One Festival in Johannesburg was, was daar een ding wat vir my duidelik is: Daar is baie ouens in Johannesburg wat like van spiere bou...

Van Coke Kartel – Dankie, Ek is Veilig Hier 0

Van Coke Kartel – Dankie, Ek is Veilig Hier

Niemand van ons is vreemdelinge tot Van Coke Kartel music video’s nie. Hulle het beslis al van Suid-Afrika se bekendste music video’s gemaak. In die nuwe video vir “Dankie, Ek is Veiligh Hier” vanaf...

Monster Energy: Dream Yard ft. Pat Casey 9

Monster Energy: Dream Yard ft. Pat Casey

Nou dat ons verby gister se “Ingils” beweeg het kan ek weer voel soos myself, gemaklik in my eie vel. Hierdie video hier onder is weer een van Monster Energy se idees gewees en...