Stoute Boudjies voor die wêreld tot ‘n einde kom
Dit is inevitable, veral as jy wêreld gebeure die laaste ruk volg, ons gaan mekaar in die naby toekoms uitwis. Ons is nie veronderstel om wapens te hê wat met die druk van ‘n knoppie ‘n hele stad kan uitwis nie. Mal mense is veral nie veronderstel om sulke wapens te hê nie. En nou point Noord Korea hulle wapens na Noord Amerika en Pakistan en Indië se wapens is ook op mekaar gerig. Goeie tye lê voor.
But I digress. Gelukkig kan ons nog die Stoute Boudjies geniet voor ons mekaar van die gesig van hierdie klip af smeer. Dit is immers net ‘n kwessie van tyd voor iemand die reset knoppie druk. Dan is ons weer terug in die stone age voor ons weet wat gaan aan en dan lees ons oor 100 000 jaar weer iewers dat die wêreld net 6000 jaar oud is.
En op daardie bombshell, geniet die week se Stoute Boudjies.
No 2!
Die week moet ek gaan met nommer 4
@Stix : jy’s ‘n complete sucker vir tats.
@pisgesig: 100% korrek. Dit is my swak punt.