Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Anderson Silva Highlights

Ek het al oor Anderson Silva gepraat hier op gevaaalik.com. Onlangs was Anderson in ‘n fight teen Chael Sonnen, ‘n rematch eintlik. In die eerste fight het Anderson Silva gewen met ‘n submission deur middel van ‘n triangle arm bar. Chael Sonnen is bekend vir sy trash talk voor fights en hy dit duidelik gemaak aan Anderson dat hy nie beindruk was met Anderson se performance in hulle eerste fight nie.

Anderson Silva vs Chael Sonnen 2

Toe hy vir Anderson weer gechallenge het was sy presiese woorde: “Anderson Silva you absolutely suck.” Groot woorde vir ‘n ou wat al reeds een keer verloor het teen Anderson Silva. Die tension was hoog tussen die twee en dit help altyd om te sorg vir ‘n goeie fight. Hier onder is ‘n video met Anderson Silva highlights (knockouts meestal) en dan van 10:26 af kan jy sien wat gebeur het met Anderson Silva vs. Chael Sonnen 2 by UFC  148.

You may also like...

8 Responses

  1. 5krApn3l says:

    Epic!

  2. Hendrik says:

    Anderson het skills maar hy sal kak hier in Bethal…..sal hom hard poes! Moerse windgat, ek hoop regtig iemand leer hom bietjie ‘n les!

  3. Ruan Stix Fourie says:

    @Hendrik: Ek sal geld betaal om jou en Anderson Silva te sien rol. Hahaha

  4. Hendrik says:

    bawahawahawahhaaaa…..bring hom ek poes hom met n bar stoel, en dan hardloop ek my doos af…..bra dis Afrika, Leeuwereld, hier kak die Tiere….

  5. RocketLou says:

    Ek dink hy is ‘n poes, hy is nie unbeatble nie, nes Ken Shamrock sal iemand hom ook ‘n behoorlike les leer.

  1. April 24, 2013

    […] maar hulle almal lyk of hulle eerder nie moet nie. Eendag loop jy 'n ou met bietjie training raak (Anderson Silva anyone?) dan gaan hy jou tande vir jou […]

  2. July 31, 2013

    […] vir my is sy vermoë om distance so vinnig te close tussen hom en sy opponent. Ongelukkig is hy en Anderson Silva nie in die selfde wieght division nie, want ek dink dit sal 'n epic fight […]

  3. November 8, 2013

    […] enige fighter in 'n MMA fight nie, is daar so paar ouens wat ek van hou om te kyk as hulle fight. Anderson Silva, George St. Pierre, Urijah Faber en Nick Diaz. Nick Diaz is 'n uitstekende bokser, overall is hy 'n […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *