Monthly Archive: April 2013

Stoute Boudjies want more rus jy 1

Stoute Boudjies want more rus jy

More is een of ander vankansie dag. Dit is great want dit beteken vir meeste van ons dat ons nie hoef te werk nie. Juis oor ek nie hoef te werk nie is die...

Jozi Shore Episonde 2: The Nutrition Store 0

Jozi Shore Episonde 2: The Nutrition Store

Suid-Afrika se nuutste reality TV reeks, Jozi Shore, is terug met episode twee; “The Nutrition Store”. So twee weke terug het ons episode een hier op gevaaalik.com gehad. Dit was ‘n hit en het...

Wolfmother – Woman/Love Train 0

Wolfmother – Woman/Love Train

Wolfmother is ‘n awesome band uit Australia. As jy hulle nog nie ken nie hier is ‘n baie goeie beskrywing van Wikipedia af: Chris Nixon of the San Diego Union-Tribune also responded favourably to the band’s...

Bill Burr vertel hoekom Yoko Ono suig 0

Bill Burr vertel hoekom Yoko Ono suig

Die Beatles is tot vandag toe nog een van die grootste bands wat daar nog ooit was. Hulle was on top of the world tot Yoko Ono haar kloue in John Lennon in gekry...

gevaaalik.com Podcast #19 met Jade, Jarryd en Stix 1

gevaaalik.com Podcast #19 met Jade, Jarryd en Stix

In die week se podcast het ons vir Jade van ons siter site Kombi Nation oorgehad vir bier en bietjie gesels. Daar was ook iemand anders wat so nou en dan saam gepraat het....

Vrydag Bederf heel eerste 1

Vrydag Bederf heel eerste

Vandag doen ons die Vrydag Bederf heel eerste. Wat kon jy die week moontlik gemis het hier op gevaaalik.com? Hier is vir jou ‘n vinnige recap lysie: Maandag het ons ‘n verrassing gekry met...

Nuwe Black Sabbath Single – God is Dead? 0

Nuwe Black Sabbath Single – God is Dead?

Black Sabbath het ‘n nuwe single release van hulle opkomende 13 album af. Aangaande die single se naam het Ozzy die volgende te sê gehad op Zane Lowe se show op BBC radio: When you think...

KakFunny Sessions 25 April 2013 0

KakFunny Sessions 25 April 2013

Dit is weer tyd vir bietjie stand-up comedy by Arcade Empire vir die maand se KakFunny Sessions. Die maandelikse comedy night by Arcade Empire is een van die hoogtepunte van my maand en daar...

Ruan de Waal – Karaoke Ou 10

Ruan de Waal – Karaoke Ou

Ek het ‘n ding begin met hierdie fokken video’s. En lyk my julle soek net nog. So toe kry ek gister deur middel van ‘n Facebook message die link na Ruan de Waal se...