Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Monster Energy: Dream Yard ft. Pat Casey

Nou dat ons verby gister se “Ingils” beweeg het kan ek weer voel soos myself, gemaklik in my eie vel. Hierdie video hier onder is weer een van Monster Energy se idees gewees en dit is een van daardie video’s wat jou gaan laat voel asof jy van die bank af moet opstaan. Dit gaan jou ook laat dink dat jy moet ryker vriende kry wat sulke cool goed in hulle agtertuin het.

Monster Energy Dream Yard ft. Pat Casey

Gelukkig is die video net 03:29 minute lank en dit sal sorg dat die gevoel van “Ek moet uit die huis uit kom” sal pass net voor jy kan opstaan. Goeie tydings. Ok, grappies op ‘n stokkie. Die is Pat Casey en hy weet hoe om ‘n BMX te ry. Al is ek nie ‘n groot BMX fan nie kan ek steeds waardeer hoe goed van die ouens is. Lekker kyk.

You may also like...

9 Responses

  1. Drikus says:

    hier die oukie is goed. maar ons almal kan saam stem dat monstar nog ver van red bull af is

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @Drikus: Ek dink ons almal sal veel eerder saam stem dat jou comments nog ver van slim af is

  3. Drikus says:

    dan sal almal saam stem dat jy n poes kont is.monstar is red bull se bitsh!!!!

  4. Drikus says:

    ek klink slim teen jou belaglikke artiekels

  5. Ruan Stix Fourie says:

    @Drikus: Ja ou, poesslim. Want my artikels is so belaglik dat jy aanhou terug kom vir nog.

  6. Drikus says:

    ek is hier vir tiet moenie dit vergeet nie loser

  7. Ruan Stix Fourie says:

    @Drikus: Ja, ja spiertier. Ek weet, jy kan net nie jouself help om al die ander goed te lees nie en dan los jy nog so mooi baie comments ook. My nommer 1 fan.

  8. Drikus says:

    ek is n fan van tiet en om vir jou te lag want jy is ‘n poes wat toefalig snaaks is

  9. Ruan Stix Fourie says:

    @Drikus: Dankie vir die gawe woorde man.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *