Monthly Archive: April 2013

4/20 Jozi D Day 0

4/20 Jozi D Day

Dat dagga nog onwettig is in meeste van die wêreld is net bewyse van hoe onnosel die mense wat ons regeer is. Maak nie saak of jy dagga as ‘n medisyne gebruik en of...

Chevelle kom Suid-Afrika toe 4

Chevelle kom Suid-Afrika toe

In 2011 was ons almal baie opgewonde want ons sou vir Chevelle by Oppikoppi Unknown Brother gesien het. Toe cancel hulle met ‘n belofte om wel een of ander tyd hier te kom speel....

Kick-Ass 2 Trailer 1

Kick-Ass 2 Trailer

Jip, nog ‘n fliek trailer en die keer is dit nie ‘n April fools joke soos met Pineapple Express 2 nie. Kick-Ass is die fliek van ‘n outjie wat reken hy wil regtig ‘n...

Pineapple Express 2 Trailer 1

Pineapple Express 2 Trailer

Pineapple Express is een van Seth Rogen se flieks. In die fliek word twee stoners per toeval betrokke by ‘n criminal en baie gevaaalike situasie. Die fliek is fokken snaaks en is een van...