Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Pearl Jam – Even Flow

Pearl Jam

Soos jy sekerlik kon agterkom met my post vanoggend is ek nog nie heeltemal terug op gevaaalik.com spoed nie. Die naweek was hard. Dus gaan ek eerder net die video van Pearl Jam se “Even Flow” nou hier op gooi. Dan gaan ek vanaand al my sondes van die naweek weg huil en dan sal dinge weer more 100% wees. Ek glo hier is darem so paar Pearl Jam fans onder die gevaaalik.com lesers?

Fokket, dit is ‘n cool song en video die!

You may also like...

4 Responses

  1. July 14, 2013

    […] laat Sondag post. Ek het Vrydag al geweet van die nuwe Pearl Jam album wat hulle aangekondig het via 'n countdown op hulle website, maar was ongelukkig oppad iewers […]

  2. August 26, 2013

    […] Teen die tyd behoort jy al te weet dat Pearl Jam se nuwe album, Lightning Bolt, oppad is. Jy kan die nuwe album 15 Oktober kry. Die eerste single vanaf die album is "Mind Your Manners" en ons het al die song gehoor, maar nou het die song 'n video. Pearl Jam is al aan die gang vir baie lank maar hulle hou vol met dieselfde energie as die dae van Ten en songs soos "Even Flow". […]

  3. September 25, 2014

    […] van die beter eras in musiek.  Dit het bands soos Sound Garden, Nirvana, Red Hot Chili Peppers, Pearl Jam, Stone Temple Pilots en Smashing Pumpkins opgelewer.  Nie 'n slegte lys as jy enigsins musiek […]

  4. October 3, 2014

    […] dit kom by Eddie Vedder of Pearl Jam is ek miskien nie die regte ou om 'n post te doen nie.  Ek is moontlik sy en hulle grootste fan in […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *