Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Epiese misheard song lyrics

Hier’s die scenario: Jy’s by Oppikoppi. Een van jou favourite bands is besig om op te tree. Dis awesome. Die band begin een van hulle bekendste songs te speel en die gehoor sing saam. Maar wag, die persoon wat langs jou staan het sopas iets gesing wat jou so laat lag dat jy nie meer lekker kan staan nie. In plaas daarvan om te sing “Kan jy apatie spel?” het dié persoon gesing “Kan jy Aberdeen spel?” En by ‘n vorige show deur dieselfde band het jy gehoor iemand sing “Kan jy apache spel?”

Dit is die wêreld van misheard lyrics.

Hieronder is ‘n video met van die briljantste misheard lyrics ooit. As misheard lyrics enigsins briljant kan wees. So word “Standin’ on your mama’s porch” (uit Bryan Adams se “Summer of ’69”) “Standing on your mama’s corpse.” Check die video vir vele meer.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *