Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Halloween Dames

Na ek gister se Stoute Boudjies vrygestel het, het ek ‘n hele paar tweets gekry wat gevra het vir dames in Halloween constumes. Ek het later so paar requests wat dieselfde vra gekry. Gelukkig was ek gister aand in ‘n goeie bui en toe soek ek vir so paar foto’s. Het toe besluit om sommer vandag vir julle ‘n ekstra bederfie te gee met “Halloween Dames”.

Dankie aan almal wat gevra het vir die. Dankie dat julle ons podcast luister, ons kry nou al meer as 1000 unique listens per podcast. Dankie vir al die tweets en emails. Ek geniet veral die tweets met foto’s van mense wat “parkeer soos ‘n kont”.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *