Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

By Odin dis die Jaded Ink Vrydag Bederf

Ek lag nogsteeds so bietjie vir daardie “Hoe weet jy iemand is ‘n amper gekwalifiseerde CA?” post. Jy kan ook ‘n paar kaartjies wen om The Prodigy te gaan kyk my Synergy Live in Johannesburg. Lekker.

Die eerste foto vandag is weer van ons original gangster gevaaalike dame, Yolandi Malherbe. Sy kort ons en julle hulp om vir haar te vote in die Miss Zig Zag 2012 kompetisie. Al wat jy moet doen is hier click en dan jou vote te cast en dit te like. Maklik.

Geniet die week se Jaded Ink Vrydag Bederf.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *