Monthly Archive: January 2012

Awolnation hier vir RAMFest 1

Awolnation hier vir RAMFest

RAMFest het gister announce dat die laaste international act wat die jaar op die bill gaan verskyn Awolnation is. Ek weet nie veel van die band nie. Ek ken net een van hulle songs...

Van Coke Kartel – Dis ‘n land video 0

Van Coke Kartel – Dis ‘n land video

‘n Rukkie gelede het Van Coke Kartel se nuwe single “Dis ‘n land” baie van ons terug geneem na die dae toe ons nog groot geword het en ons ouers tannie Carike Keuzenkamp gespeel het...

Weird Al doen dit weer 0

Weird Al doen dit weer

Met hierdie parody van “Party in the USA” gee Weird Al Yankovic nie net vir Miley Cyrus ‘n snotklap nie, hy lewer ook kommentaar op die VSA se dubious World Police-taktieke. (Check ook hier...

CSI se weergawe van ‘n Suid-Afrikaner 2

CSI se weergawe van ‘n Suid-Afrikaner

Sedert die sukses van District 9 is daar al hoe meer Suid-Afrikaners in Amerikaanse TV-reekse. Nie regte Suid-Afrikaners nie, net akteurs wat veronderstel is om soos Suid-Afrikaners te klink. Onlangs het CSI dit ook...

Vrydag Bederf is Sexy 0

Vrydag Bederf is Sexy

Dankie vir al die lesers wat deesdae vir ons links , foto’s, ens. stuur om in te sluit in die Vrydag Bederf en Stoute Boudjies. Julle ouens (en soms vrouens) is befok. Elke een...

0

Johnny Ramone: Outobiografie uit in April 2012

Johnny Ramone se outobiografie, Commando: The Autobiography of Johnny Ramone, sal in April vanjaar beskikbaar wees. Hy was die lead guitarist van die legendariese punk band the Ramones The Ramones was aktief van 1974...

‘n Kort recap vir fans van Spartacus 0

‘n Kort recap vir fans van Spartacus

Dit voel soos ‘n eeu sedert Spartacus: Blood and Sand en Spartacus: Gods of the Arena gehore oorval het met needless violence en baie nudity. As jy miskien nie so lekker kan onthou wat aangaan...

Die sebra-ervaring 1

Die sebra-ervaring

Wanneer mens ‘n wildreservaat besoek, is mens maar altyd versigtig vir die wilde diere. Hulle is mooi om na te kyk, maar as mens in Suid-Afrika grootgeword het, is mens bewus daarvan dat wilde...