Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Johnny Ramone: Outobiografie uit in April 2012

Johnny Ramone se outobiografie, Commando: The Autobiography of Johnny Ramone, sal in April vanjaar beskikbaar wees. Hy was die lead guitarist van die legendariese punk band the Ramones

The Ramones was aktief van 1974 tot en met 1996. Binne enkele jare nadat die groep uitmekaar is, is die drie founding members van die groep, Johnny, Joey en Dee Dee, oorlede. Hulle word beskou as een van die eerste en belangrikste punk bands, en hulle musiek het ‘n groot impak gelaat op punk, maar ook musiek van verskeie genres. Johnny, gebore John William Cummings, en het soos al die ander lede van die band die van “Ramone” aangeneem. Hy is in 2004 oorlede na ‘n lang stryd met kanker. Hy het aan sy outobiografie begin skryf kort nadat hy die eerste keer met kanker gediagnoseer is in 1999.

Tommy Ramone, die enigste oorlewende lid van die oorspronklike band members, het die volgende te sê gehad oor Commando:

Johnny Ramone’s autobiography is a no holds bared, straight forward book written in a no-nonsense style that is Johnny personified. His story is written in his own actual words, so the reader gets an insight into what made him the unique, charismatic and exciting individual that he was. It also gives a great view of the Ramones from Johnny’s perspective.

Hier by gevaaalik.com sien ons baie uit na die uitreiking van dié boek. Hieronder is ‘n video van the Ramones se performance van “Blitzkrieg Bop”.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *