Monthly Archive: January 2012

Welcome to the Bark Side 0

Welcome to the Bark Side

Ek like Star Wars. Al is dit eintlik horrible movies is dit net so horrible dit is awesome. Veral die ouer drie. Ek like ook as daar gejoke word met Star Wars. Joe het...

Blink 182 – After Midnight 3

Blink 182 – After Midnight

Toe ek omtrent 14 was, het ek Blink 182 begin luister. Ek het dit baie geluister, vreeslik baie. Blink 182 is lankal nie meer ‘n “cool” band om na te luister nie, maar ek...

Stoute Boudjies, dis mooi ne? 0

Stoute Boudjies, dis mooi ne?

Wat sou die lewe wees sonder Stoute Boudjies? Hang seker af of jy praat van gevaaalik.com se Stoute Boudjies of die Willie Esterhuizen movie. Gelukkig is gevaaalik.com hier op Woensdae (meeste Woensdae) om ‘n...

Die Antwoord – I Think U Freaky 0

Die Antwoord – I Think U Freaky

Reg, begin die dag met ‘n bang. As jy nie Die Antwoord like nie, moenie verder lees nie. Ok, nou dat al die “haters” gewaai het: Die Antwoord se nuwe track is uit, en...

Porn stars en hul zefwaardige tweets 0

Porn stars en hul zefwaardige tweets

Vanoggend bring ek nou werklik vir jou ‘n baie platoniese post. Iets waaroor jy glad nie hoef te dink nie, jy kan net lag. Ons voel ons moet alle zefwaardige nuus aan julle rapporteer...

“Kamera-sku” Bobby se gereelde kuiers by Huisgenoot 0

“Kamera-sku” Bobby se gereelde kuiers by Huisgenoot

Amerikaanse en Britse tabloids betaal fokken baie geld vir eksklusiewe foto’s van celebrities. Nou praat ek nie eens van die fokken siek foto’s van sekere celebrities se private parts nie, ek praat van dié...

Spartacus neem wraak in seisoen 2 0

Spartacus neem wraak in seisoen 2

‘n Paar maande gelede het gevaaalik.com vir jou die eerste trailer van Spartacus: Vengeance gebring. Met nog swaarde, seks, gevaaalike dames, bloed en boobs sluit Vengeance direk aan by die eerste reeks, Spartacus: Blood...

Die beste fails van 2011 0

Die beste fails van 2011

‘n Paar keer tydens 2011 het gevaaalik.com vir jou fail compilation videos gebring. Nou is 2012 hier, en ons kan terugkyk na 2011 se top fails. Gelukkig lyk dit asof dom mense wat dom...