Monthly Archive: January 2012

Corey Taylor Acoustic 0

Corey Taylor Acoustic

Meeste mense ken vir Corey Taylor van Slipknot-faam. Die aggressiewe “vuilbek” wat skree en die crowd oortuig om die wall of death te doen. Corey Taylor het ‘n ander kant ook. ‘n Acoustic kant....

Vodafail: Net goed vir kak diens 1

Vodafail: Net goed vir kak diens

Die 3G-internet en selfoonseine in Suid-Afrika is meer frustrasie as fokken plesier. Soms wil ek moord pleeg, soms wil ek huil, soms wil ek deur mure hardloop, en soms alles in sig breek. Die...

Gevaaalik Benaai Rugby Raai 1

Gevaaalik Benaai Rugby Raai

Hier by gevaaalik.com het ons ‘n paar rugby kenners. Ouens wat weet van spelers. Ouens wat weet waar ‘n vlank in die span pas. Ouens wat spelers by die naam ken. Ouens wat om...

Vrydag Bederf bederf jou vreeslik 1

Vrydag Bederf bederf jou vreeslik

Vrydag is hier. No shit, huh? Tyd vir die week se Vrydag Bederf. Ons het dit gemaak deur die eerste maand van 2012. Nog net tien maande dan kan ons almal weer op vakansie...

Guitar legend op 8 0

Guitar legend op 8

Eendag wanneer ek ‘n dogter het, hoop ek sy is so dedicated soos hierdie jong dame. Op ses speel sy “Sweet Child o’ mine” en op agt speel sy al in haar eie band....

Ou Nuus: Katy Perry is single 3

Ou Nuus: Katy Perry is single

Almal weet dit nou al: Katy Perry en die Russel Brand ou met wie sy getroud was, het geskei. Ek is baie bly, want dit beteken Katy is weer in die mark en ek...

Social Networks: Die verskille 2

Social Networks: Die verskille

Ek word amper daagliks deur iemand gevra: “Stix, watter social network is die beste?*”. Dus het ek dit goed gedink om ‘n vinnige verduideliking te gee van die drie belangrikste social networks, sodat niemand...

Stoute Boudjies is koning 0

Stoute Boudjies is koning

On het ‘n nuwe poll op gevaaalik.com. Vote nou of jy Stoute Boudjies die meeste like. Of miskien is daar ‘n ander rede hoekom jy gevaaalik.com toe kom. Stoute Boudjies is tans voor met...

Hou op stress en… Skrillex 0

Hou op stress en… Skrillex

Dubstep: Dis soos ‘n nuwe tipe drug waarvan niemand genoeg kan kry nie. Jy hoor dit by elke party, in elke bra se kar en meeste clubs hou nou Dubstep parties. Ek dink dis...