Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Van Coke Kartel – Dis ‘n land video

‘n Rukkie gelede het Van Coke Kartel se nuwe single “Dis ‘n land” baie van ons terug geneem na die dae toe ons nog groot geword het en ons ouers tannie Carike Keuzenkamp gespeel het by hulle parties. Party van ons het VCK se cover nie gelike nie en ander het dit dadelik gelove, maar dit het op ons gegroei en na jy die song ‘n paar keer gehoor het, like jy dit al hoe meer. Nes die Album waarop die song is (Wie’s Bang), is die song ‘n classic.

Die radiostasies het hom begin speel en nou het ons ‘n video wat saam met “Dis ‘n land” gaan. ‘n Vreemde cross dressing video wat jou laat lag en rock terselfde tyd. Check maar vir jouself hoe lyk Van Coke Kartel in rokke.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *