Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Monthly Archive: November 2011

Twee vinnige video’s 0

Twee vinnige video’s

So jy gaan stap met jou hond in die park. In hierdie park woon ‘n moerse trop herte. Wat ‘n rustige dag moes wees, word die nuutste viral video. So jy is Russies. Jy...

Hendrix bekroon as wêreld se beste 1

Hendrix bekroon as wêreld se beste

Jimi Hendrix is deur Rolling Stone aangewys as die wêreld se beste kitaarspeler ooit. Ja, dis reg. Ooit. Kort op sy hakke was Eric Clapton en Jimmy Page. Ek dink nie iemand is verbaas...

Black Tuesday die POIB is deur 0

Black Tuesday die POIB is deur

Die eenvoudige rede hiervoor is omdat ons land deur ‘n klomp misdadigers regeer word wat klomp kak het wat hulle wil wegsteek, onderandere hoe hulle jou geld steel. Spul konte! Mag ek dit nog...

Protection of state information Bill 0

Protection of state information Bill

Dit is orals in die nuus. Daar hardloop klomp mense rond in swart om te wys hulle is teen die POIB. Hoeveel van julle weet eintlik waaroor dit gaan? As jy nie weet nie...

Frances Bean Cobain 1

Frances Bean Cobain

Frances Bean Cobain is die dogter van Kurt Cobain en Courtney “Mal Teef” Love. Wie sou nou ooit gedink het dat daar ‘n mooi jong dame kon ontstaan as Cortney Love se gene teenwoordig...

Nog Melanie Iglesias 0

Nog Melanie Iglesias

Ek kan net nie genoeg van die pratige jong dame kry nie. Eerlik waar is al fout wat ek met haar kan vind dat sy ‘n American is. Plus die Flipbooks van haar is...