Monthly Archive: November 2011

Gevaaalike Podcast #4 1

Gevaaalike Podcast #4

 Hier is ons alweer by nog ‘n Gevaaalike Podcast. Dié een het ons opgeneem by en is geborg deur Aandklas in Hatfield. Baie dankie aan hulle. Julle kan daar ‘n lekker kuier gaan inwerk met...

Kim Kardashian skei, ons gee om, NOT 7

Kim Kardashian skei, ons gee om, NOT

Na 72 dae van getroud wees het Kim Kardashian besluit om van haar man te skei. “I think when you know so deep in your heart that you just have to listen to your...

The Axe Angels 0

The Axe Angels

Hulle mag nie meer op dit TV verskyn nie, want hulle hotness was net een te veel vir ‘n paar kykers. Die Suid-Afrikaanse Reklamestandaarde Agentskap het klagtes ontvang oor die super hot engele, wat...

Grand Theft Auto V 1

Grand Theft Auto V

Wie like nou nie om prostitute te spyker en hulle dan dood te moer met ‘n basball bat net sodat jy jou geld kan terug kry nie? Of daardie ou wat vir jou sy...

5

Josh Strauss verloor sy baard

Het jy al ooit gewonder hoe lyk Josh (kaptein van die Lions) sonder sy baard? Wel, ek het vir jou die foto’s. Mens sal sweer dis ‘n ander mens. Die baard het begin toe...

Die Axe-advertensie wat verban is 4

Die Axe-advertensie wat verban is

Axe is bekend vir hulle clever advertensies. Hulle is ook bekend vir die gevaaalike dames wat in hulle advertensies verskyn. Blykbaar te clever en sexy vir sommige mense. Die Axe-advertensie hieronder mag nie meer...