Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Frances Bean Cobain

Frances Bean Cobain is die dogter van Kurt Cobain en Courtney “Mal Teef” Love. Wie sou nou ooit gedink het dat daar ‘n mooi jong dame kon ontstaan as Cortney Love se gene teenwoordig is? Dit lyk of Frances sexy geword het (in haar tiener jare was sy nog so effens ongemaklik) en nou ‘n taste vir tattoos en smokes ontwikkel het. Sy het haar pa se blou oë gekry, al kan mens dit nie in die foto’s sien nie. Die fotograaf Hedi Slimane het so rukkie terug so paar foto’s van Frances geneem in wit en swart. Sy lyk na ‘n mooi jong dame, so kom ons hoop net sy is bietjie meer stabiel as wat haar ma is en haar pa was. Kom ons hoop ook dat as sy ooit sou beluit om in musiek in te beweeg dat sy haar pa se song writing talente gekry het. Ons kort nie nog kak pop in die wêreld nie.

You may also like...

1 Response

  1. March 13, 2015

    […] gesien het nie. Toe die film klaar is het Morgen dit gewys vir Courtney Love (Kurt se weduwee) en Frances Bean Cobain (Kurt se dogter) en hulle het nie gevra vir 'n enkele verandering nie. Die gfliek gebruik animated […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *