Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Karl meets Warwick Davis

Ek weet nie eers hoe om hierdie te begin verduidelik nie. Ricky Gervais is een van die snaakste comedians ooit. Die setup van die video was brilliant. Dit is ‘n lang video, maar as jy nie 18 minute het om te lag nie kyk net die eerste twee minute.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *