Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Nee Will, los dit maar vir Ozzy

William Shatner is ‘n vreemde ou. Meestal beken oor sy vertolking van Captain Kirk in Star Trek. Maar ou Will sing ook en het ‘n nuwe album wat dalk al mag uit wees of nog oppad uit is. Ek kon nie bothered wees om uit te vind nie. Op die album doen Will ‘n cover van die classic song “Iron Man” deur Black Sabbath. Dit is vreeslik snaaks veral daar by 0:16, ek weet nie wat hy gedink hte toe hy daardie geluid begin maak het nie.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *