Monthly Archive: November 2011

E-Cards: droë humor op sy beste 0

E-Cards: droë humor op sy beste

Die internet is vol van hierdie tipe e-cards deesdae. Van hulle is fokken snaaks en ander is glad nie snaaks nie.

Vrydag Bederf vroeg 2

Vrydag Bederf vroeg

Vrydagoggend. Vandag kry julle die Vrydag Bederf bietjie vroeg. Net oor daar nog baie goed gaan verskyn op gevaaalik.com vandag. Ek gaan nie eers julle tyd mors met ‘n bullshit storie aan die begin...

Sy het die regte idee 0

Sy het die regte idee

Die spanning loop hoog so op ‘n Donderdag middag. Vir baie is dit erg, ek is rustig. Kry vir jou girl een van die vir “training”. Dan loop jy ook een van die dae...

Shadowclub – Good Morning Killer 1

Shadowclub – Good Morning Killer

As jy nie vir Shadowclub ken nie dan moet jy bykom. Shadowclub is with out a doubt die beste engelse rock band wat Suid-Africa tans het. Die three piece band uit Johannesburg het nou...

Stoute Boudjies vir die grensers 2

Stoute Boudjies vir die grensers

Die week sover by gevaaalik.com was lekker opwindend. Eers kry ons vir “Eugene Theron” (lyk dit is toe nou nie sy regte naam is nie) wat bietjie sand in sy vagina gehad het oor...

Kurt Darren vlieg hoog, op imaginary tik 8

Kurt Darren vlieg hoog, op imaginary tik

Kurt Darren het begin helikopter vlieg, berig Beeld. Hy het begin om “onnodige nonsens” uit sy lewe te skop. “Wat ’n ongelooflike gevoel is dit nie om te leer vlieg nie. Dit laat ál jou...

Facebook: jou daaglikse dosis kak wat jy nie wil weet nie 2

Facebook: jou daaglikse dosis kak wat jy nie wil weet nie

Facebook, die ding wat 99% van julle het, 80% van julle elke dag besoek, 50% van julle haat en 60% van julle net afpis wanneer jy dit gebruik.* Hoeveel keer het dit al gebeur...

Beeld-onderhoud met Francois van Coke 0

Beeld-onderhoud met Francois van Coke

Hy het min erg aan aardse goed en kan met ander se arrogansie saamleef. Ná ’n rowwe jaar is Francois van Coke van Van Coke Kartel op pad kansel toe. Dié groep se nuwe...

Black Sabbath weer saam – album en toer volg binnekort 2

Black Sabbath weer saam – album en toer volg binnekort

Die metalmusiekveterane van Black Sabbath het na maande se spekulasie aangekondig dat hulle wel weer saamkom vir ‘n nuwe album en ‘n toer. Vrydag het die rockers aangekondig dat die band se nuutste album...

Vrydag Bederf in die goeie week 0

Vrydag Bederf in die goeie week

Na Julius Malema gehoor het dat hy suspended is uit die ANC het hy geskree: “Appeal, appeal!” Gatiep hoor vir Julius gil en skree to terug: “Nai, Julius my lani, djy issi a piel...