Monthly Archive: November 2011

The Avengers 0

The Avengers

The Avengers. Wanneer een superhero nie meer genoeg is nie. Dié van julle wat deur die credits sit met Marvel flieks soos Iron Man en Thor sou al snuf in die neus gekry het...

Binnebek Banter Episode 1 1

Binnebek Banter Episode 1

Jis jis, gevaaalike mense!  Ons kry die laaste paar weke goeie terugvoer op die gevaaalike podcast. Lyk my julle hou daarvan om te luister hoe mense kakpraat om ‘n vuur, en ons like dat...

Donker Kuns 0

Donker Kuns

Al die kunswerke hieronder is deur die kunstenaar Alex Cherry. Ek kon nie veel meer oor hom uitvind nie. Hy beskryf sy werk en homself so: “I create pictures based on sound.” Ek sal...

Die Antwoord sê “fok Interscope” 2

Die Antwoord sê “fok Interscope”

Dié van julle wat wakker is, sou gister die video van Die Antwoord se nuwe single “Fok Julle Naaiers” gesien het. Vir dié van julle wat nie gesien het nie, hier is die video....

Wonder Boner 1

Wonder Boner

Fok weet wat het die bemarkingouens gedink wat die advertensie gemaak het. Eintlik, wat die fok het die ouens wat die ding sy naam gegee het gedink? My gunsteling deel is waar die vet...

Tyd vir wat?! 0

Tyd vir wat?!

Dieselfde kliënte wat CUM Boeke se deur afgebreek het opsoek na ‘n porn shop gaan dalk by hierdie hardewarewinkel op pitch.