Monthly Archive: November 2011

Jy kort Stoute Boudjies 0

Jy kort Stoute Boudjies

Net gou voor ons by die Stoute Boudjies kom… Robbies, Ant, Monkey Marcel, Soutie en ek het gister aand nog ‘n podcast gedoen. In die vorige episode van Binnebek Banter het ons vir Shadowclub ‘n...

Call of Duty Dubstep 1

Call of Duty Dubstep

Wat doen jy as jy heavy baie Call of Duty speel, heeltyd na dubstep luister en te veel tyd op jou hande het? Maklik, jy kombineer die twee. Deur klanke wat uit die game...

Converse Block Party 0

Converse Block Party

Is jy in Kaapstad op 15 December 2011? Wel dan is daar net een plek om te party daardie aand. By die Converse Block Party in Assembly. Daar speel ‘n hele paar befokte bands...

Foster the People speel akoesties 0

Foster the People speel akoesties

As ek die band se naam noem is ek seker almal doen back flips en begin onwillekeurig dans, reg? Wel dis wat met my gebeur. Die band se eerste single Pumped Up Kicks het...

Susan Coffey 2

Susan Coffey

Ouens met rooi hare word gespot en daar word na hulle verwys as gingers. Maar ‘n girl met rooi hare is anders. Veral as dit kom by ‘n girl soos Susan Coffey, jy spot...

Nando’s en die diktators 1

Nando’s en die diktators

Nando’s is bekend vir hulle hilariously slim advertensies. Hulle nuutste een stel nie teleur nie.

Vrydag Bederf teen 09:30 3

Vrydag Bederf teen 09:30

Vandag bring ek vir julle die Vrydag Bederf lekker vroeg. Moer vroeg. Want soos jy hierdie lees, is ek tien teen een oppad na ‘n jaareindfunksie toe. Dus kry jy die Vrydag Bederf vanoggend...

Van Coke se nuwe single 1

Van Coke se nuwe single

Almal ken hierdie band en almal love hulle. As jy nie van hulle hou nie, weet ons jy jok. Hulle eerste single, genaamd “Vir Almal”, is ‘n maand gelede vrygestel en die tweede single...