Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Monthly Archive: September 2011

gevaaalik.com is een jaar oud 2

gevaaalik.com is een jaar oud

Vandag een jaar gelede het gevaaalik.com van ‘n grap tussen vyf vriende na ‘n realiteit gegaan. Alhoewel gevaaalik.com al vanaf 9 September 2010 online is, het niemand op daardie stadium daarvan geweet nie. Die...

Malema word in die bek geruk 0

Malema word in die bek geruk

Gister het die gelykheidshof beslis dat die woorde “skiet die boer” (wat die ongepoetste en ongemanierde Julius Malema so gereeld gebruik) geklasifiseer word as haatspraak. Can I get a fucking hooray? Ek wonder hoekom...

Vrydag Bederf RWC 0

Vrydag Bederf RWC

Die RWC het begin. Dank vader dit is nou uit die pad uit. Kan ons asb. nou net terug sit en die games kyk? Die Bokke Jive en al daardie kak kan regtig nou...

Goeiemôre, Megan Fox 0

Goeiemôre, Megan Fox

Esquire se video van hulle shoot met Megan Fox is bietjie weird. In die scenario word Megan wakker (in sexy lingerie waarin sy seker nie baie gemaklik kon slaap nie). Oomblikke later is sy...

Beste Wingsuit video ooit 2

Beste Wingsuit video ooit

Ek het die video oorspronklik op Bangers and Nash gesien. Dit is net so befok ek moes dit deel met julle. Wingsuit flying is iets wat ek doos graag wil doen, ongelukkig is dit...

Fails uit Augustus ’11 0

Fails uit Augustus ’11

As jy daarvan hou om vir dom mense te lag, is die internet die grootste geskenk wat jy ooit sal kry. Hier is ‘n fokken skreeusnaakse tien minute van Augustus se ultimate fails. Baie...

Darren Scott bedank oor k-woord 0

Darren Scott bedank oor k-woord

Darren Scott het bedank as DJ by Jacaranda 94.2 en as aanbieder by SuperSport na hy ‘n medewerker van Kakaranda 94.2 herhaaldelik geslinger het met die k-woord. Na wat verneem word skuld Africa Tshoaedi vir...