Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Beste Wingsuit video ooit

Ek het die video oorspronklik op Bangers and Nash gesien. Dit is net so befok ek moes dit deel met julle. Wingsuit flying is iets wat ek doos graag wil doen, ongelukkig is dit doos duur om net net Wingsuit jumps te doen nie maar ook om net tot op die punt te kom waar jy genoeg Skydiving gedoen het dat jy wingsuit jumps kan begin doen. Nou leef ek maar deur ander se video’s wat wingsuit jumps doen tot ek kont baie geld in die lotto wen.

Check by 01:45 in die video hoe naby wasJeb Corliss aan die grond. So naby dat sy marker ou uit die pad uit moes duik. Fokket dit lyk ongelooflik fokken cool.

You may also like...

2 Responses

  1. November 10, 2011
  2. January 24, 2012

    […] Awolnation. Ek weet nie veel van die band nie. Ek ken net een van hulle songs want dit was in die "Best Wingsuit Video Ever" waar Jeb Corliss (wat onslangs so paar bene gebreek het toe hy van Tafelberg af gespring het) moer […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *