Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Superhero comics, vir man of muis?

Sommige mense noem my ‘n geek. Sommige mense noem my ‘n nerd. Ander noem my eenvoudig ‘n loser. Die rede hiervoor is ek like comics, ek like om so nou en dan ‘n game te speel op my Xbox of my komper. Ek kyk elke superhero movie wat uit kom. Ek geniet dit. Maar ek kuier ook saam met my vriende en raak gesuip en doen al die goed wat die “cool kids” doen.

Oor ek nie veel anders het om te sê vandag nie het ek gedink ek sal maar van my superhero liefde met julle deel.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *