Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Monthly Archive: September 2011

Kak Maandag 0

Kak Maandag

Die naweek is verby. Maandag is oor die algemeen kak. Die feit dat daar die naweek by my kar ingebreek is, maak my Maandag net nog kakker. Die fokken poeste het die venster regs...

Shadowclub – Guns and Money 1

Shadowclub – Guns and Money

Jy mag dalk al Showdowclub se song “Guns and Money” gehoor het. As jy nie het nie is jy fokken lucky, want hier is die video sommer. Shadowclub is ‘n Suid-Afikaanse band en hulle...

Nog kaartjies beskikbaar vir Kings of Leon 1

Nog kaartjies beskikbaar vir Kings of Leon

Die aanvraag na kaartjies vir Kings of Leon se optrede in Jo’burg in Oktober het Big Concerts gedwing om nog kaartjies beskikbaar te stel, berig Beeld. Dié band het ‘n ruk gelede opslae veroorsaak...

Tafeldoek-trick fail 0

Tafeldoek-trick fail

Julle weet daardie trick met die tafeldoek wat mens altyd op die TV sien? Wel, hier is twee Duitse laaities se weergawe.