Monthly Archive: September 2011
Vrydag Bederf soos goeie Vrydag
Môre kom die hele gevaaalik.com crew bymekaar vir vriende van ons se troue. Goeie tye lê voor. Kom ons hoop net die onthaalarea het versekering op hulle teels. Wat maak jy die naweek? Dames...
Limp Bizkit – Gold Cobra
Ek is seker ek gaan baie backlash kry vir hierdie een. Nie baie mense erken meer dat hulle Limp Bizkit like nie. Ek het die nuwe album, Gold Cobra, nou die dag gekry en ek...
Niet zonder hoesje in jouw poesje!
Ai, die Nederlanders darem! Hier is ‘n nuwe kondoomadvertensie uit Nederland. Die creative catch phrase “Niet zonder hoesje in jouw poesje” het ‘n paar mense afgepis, en blykbaar kan die ad nou net na...
Scarlett Johannsoning beats planking
Planking (as jy nie weet wat dit is nie, kyk hier), Owling, Batmaning en Horsemaning is alles kak. Almal wat dit doen het obviously breinskade. Ek het nog nooit gedink dat dit snaaks of...
Hoe oud? Kak oud!
Stix se post van vanoggend het my laat terugdink aan die goeie ou dae. Dae toe waansinnige jeugleiers nie kak opmerkings gemaak het nie, en toe besoedeling heelwat minder was. Ek het besluit om...
Die Kaap jare terug
Foto’s van hoe dinge gelyk het toe jy nog in jou pa se balsak was. DF Malan Lughawe Houtbaai Kaapsee treinstasie Die hawe van Kaapstad. Die gebou langs die tweede sirkel is Naspers (Die...
Hoe om jou Uno nog kakker te laat lyk
‘n Uno was nog altyd ‘n kak kar. Selfs as jy dit splinternuut gekry het, het dit steeds tos gelyk. Ek het regtig nie gedink dit is moontlik nie, maar hierdie bra het my...
Stoute Boudjies met Zanelle Breedt
Verlede week Vrydag vir die Vrydag Bederf het ons vir Fitness_Bunny gefeature met ‘n mooi fototjie. Fitness_Bunny moes nou die dag bietjie tyd in die hospitaal spandeer, maar sy is nou weer tuis. Ons...
PETA gaan ‘n porn site begin, moet ons huil of dans?
Vandag skryf ek oor nuus wat ek nooit gedink het ek gaan hoor nie. PETA (julle almal weet seker wie en wat hulle is) gaan ‘n porn site begin. Blykbaar is dit die beste...
Onthou jy die Corsa Lite advertensies?
Onthou julle vir Raj1 en Raj2 van die Corsa Lite advertensies van jare terug? Wel, kyk die video van een van die ads hieronder. Was die ads regtig snaaks, of is dit kak? Wat...