Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Monthly Archive: September 2011

Braaiday Parody 2

Braaiday Parody

Almal weet teen die tyd al wie Rebecca Black is. Sy is daardie talentlose klein tiener uit die US wat “Friday” gemaak het. In die song klink dit asof sy spot met vertraagde mense...

Stoute Boudjies 2

Stoute Boudjies

Dubstep is die nuwe rave. Of so hoor ek. Vandat ek by Oppikoppi my bene af gedans het voor die Dubstep stage (ek was baie dronk, gerook en ander goed) moet ek erken dat...

Van Coke Kartel – Vir Almal 1

Van Coke Kartel – Vir Almal

Van Coke Kartel se nuwe single is nou beskikbaar for fucking free op hulle website. Ek het hom gister gaan download en dit is befok. As jy by Oppikoppi was en Van Coke Kartel...

SA tweet die ANCYL mal 2

SA tweet die ANCYL mal

Almal weet van Twitter. Baie mense gebruik Twitter en baie mense wil niks met Twitter te doen hê nie. Julius Malema wil Twitter toemaak oor sy naam konstant vergat word daar. Eintlik kom die...

Google vereer Freddie Mercury 0

Google vereer Freddie Mercury

Indien jy nog nie op vandag se Google Doodle geklik het nie, check sommer die video hieronder. Google vier die verjaardag van Queen se oorlede lead singer met ‘n baie cool tribute.

Vrydag Party Song – Dubstep 0

Vrydag Party Song – Dubstep

Nie net is die ‘n awesome fokken dubstep tune wat jou gaan laat teels smelt nie maar die video is ook baie cool. Sit jou base op max en pomp die volume. Lekker naweek...

Vrydag Bederf in oormaat 3

Vrydag Bederf in oormaat

Vandag word julle werklik bederf. Eers kry julle vir Melanie Iglesias om na te kyk en nou kry julle ‘n versameling prima uhm… dames om na te loer ook. Die naweek begin werklik met...

3

Melanie Iglesias laat jou pols jaag

Miskien onthou julle vir Melanie van die sexy video wat ek so rukkie terug gepost het. Ek kon nie veel info oor haar kry nie. Sy is nie familie van daardie fag Enrique Iglesias...