Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Die nuutste oor Kings of Leon

Kings of Leon gaan nie opbreek nie. So het Nathan Followill via twitter laat weet. Jared Followill het ook op twitter grappies gemaak daaroor en laat weet dat “inside sources” nie geglo moet word nie, omdat hulle (soos ons ook fokken goed weet) gewoonlik heeltemal verkeerd is. Die broers ontken nie dat daar probleme is nie, maar dit lyk asof hulle dink hulle kan dit hanteer sonder dat die band tot niet gaan. Fans oor die wêreld heen hoop dat die Kings dinge kan regruk – veral Suid-Afrikaanse fans wat wag op ‘n komende Kings of Leon-optrede in SA.

 

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *