Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies in die middel van ‘n mal week

Die laaste paar dae was mal besig. Ek moet vir al die gevaaalik.com-lesers Vrydag Bederf aanmekaar sit vir Vrydag. Ek gaan nie voor my komper wees om dit te doen nie, so ek moet dit nou al gereed kry sodat dit Vrydag kan opgaan sonder my toesig. Ek fokkof Donderdag al Oppikoppi toe. Plus ek het ‘n regte werk wat my besig hou deur die loop van die dag. Ek weet hoe raak julle as julle nie die Vrydag Bederf kry nie, so ek doen maar wat ek kan om julle naweek reg te begin.

Reëlings vir Snorgustus moet getref word. Pryse moet gekry word, pryse se sponsors se gatte moet gelek word, maar dit gaan die befokste Snorgustus ooit wees en ek is seker ons gaan dit net so poes baie geniet soos dié van julle wat slim genoeg is om ons te join by Aandklas in Hatfield op daardie 27ste dag van Augustus 2011.

Die week is nou eers halfpad. Oor ek so uitsien na Oppikoppi hierdie naweek gaan die tyd so stadig verby. Die week vat so lank (of so voel dit) soos dit vir Hugh Hefner vat om ‘n horing te kry sonder Viagra. Maar dit is immers Woensdag en tyd vir Stoute Boudjies. Geniet dit.

You may also like...

2 Responses

  1. Cyril says:

    Tot ou Putin wil daai girl in foto 5 se ass gryp !

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @Cyril: Hahahahaha

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *