Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Olivia Wilde

Jy mag haar dalk onthou as Alex die hot en angry bisexual van The O.C (jy weet, in die dae toe almal nog fokken brooding teenagers was), maar meer onlangs herken jy haar waarskynlik omdat sy in House M.D te sien is as Dr. Remy Hadley (a.k.a. Thirteen). En hoe daar dus enige fokken werk gedoen word in daardie hospitaal weet ons nie.

Olivia het in 2009 ‘n shoot en interview gedoen vir GQ. Aangesien FHM, GQ, Men’s Health en Playboy almal oor die 30 van jou pitte kos, en almal gelyk veg vir daardie pitte, is daar volgens gevaaalik.com-wiskunde net ‘n 25% kans dat jy Olivia se shoot in GQ gesien het. Die feit dat daar ook van ons lesers is wat nie een van hierdie tydskrifte koop nie, wys jou ook hoe fucked up ons wiskunde is.

So, die interview met Olivia kan jy hier op GQ se site vind, en die foto’s – wel, jy kan hulle net hieronder vind.

You may also like...

1 Response

  1. January 5, 2016

    […] Mic Jagger is ‘n executive producer op Vinyl, vir wat dit ookal werd is. Wat baie help is dat Olivia Wilde ook ‘n rol het, fokket sy is […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *