Durex Advertensies
Die bemarkingspan agter Durex se advertensies is ‘n spul kreatiewe fokkers. Hulle sin vir humor is skerp en laat baie mense lag, terwyl sommige preutse mense hulle toys uit die kot moer. Presies my tipe humor.