Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies post-Oppikoppi

Dis nag. My lewer grens konstant, my longe kan nie skree nie en sukkel om asem te haal. Daar is ‘n rivier snot wat heeltyd by my neus uit vloei en daar is steeds stof in my neus. Ek hoes asof ek vier cartons gerook het in die laaste dag. Deur dit alles sal ek nie ‘n enkele ding verander aan my Oppikoppi nie. Dit was befok.

Maar hierdie Woensdag is hard op my. Ons kort iets om ons beter te laat voel. Ons kort Stoute Boudjies. Geniet dit. Ek wonder of ek so gaan voel na Snorgustus ook? Ten minste gaan julle dan saam met my so voel.

You may also like...

1 Response

  1. NCJackal says:

    Tats!! Hmmmmm….

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *