Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Onthou jy nog vir Roxy Ingram?

So haar naam is Billabong se een swimwear-reeks, en haar van is ‘n room wat mens aan skurwe hakke smeer. Dit maak haar glad nie minder hot nie. Roxy Ingram het bekend geword nadat sy in ‘n paar van Sports Illustrated se swimwear editions verskyn het. Sedertdien het sy ietwat verdwyn (sover ons weet), maar gelukkig kan ons jou weer laat onthou. Sy was immers op ‘n stadium die hoogtepunt van baie mense se Oktobers.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *