Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Die kommin “Flooze” is kompetisie vir Rinus

Die Departement van Gesondheid is waaksaam nadat ‘n video van ernstig versteurde vrou ontsnap het uit Witbank, Mpumalanga. Teen druktyd het die Flooze, ook bekend as Sorina Erasmus, reeds die internet besmet met Comminitis Afrikanis (ook bekend as “komminitis” in die volksmond).

‘n Woordvoerder van die Departement van Gesondheid het nie juis verbaas gelyk oor die nuutste vlaag komminitis wat deur die land beweeg nie. “Hierdie kak het alles met Bles Bridges begin. So, motherfuckers, you brought it upon yourselves,” het hy gesê voordat hy ‘n afgesaagde dubbelloop-haelgeweer in sy mond gesteek het en kort en kragtig sy harsings deur sy agterkop geskiet het. Dit is later bevestig dat die woordvoerder se selfmoord slegs indirek verband hou met die Flooze en haar komminitis. Hy het na wat verneem word verlede naweek verdwaal en in Firkin Centurion ingedwaal. Hy was slegs vir twee minute daarbinne, maar hy is sielkundig onherroeplik beskadig tydens die voorval.

Wel, hier is die einste Flooze in al haar kommin glorie. Fokkit, dis nou as jy ‘n kans wil waag om een van die komminste video’s nog ooit te kyk. Dit is selfs erger as Rinus. Iemand het op YouTube geskryf dat dit die Afrikaanse Rebecca Black is, maar liewe fok tog, ek weet nie eers of Rebecca Black tot sulke kak in staat is nie. Hierdie shit laat Skouspel classy lyk!

You may also like...

2 Responses

  1. DieMBeen says:

    Ek is jammer. Hard is daar probeer maar ek kon die ding nie klaar kyk nie.

  2. Joe says:

    No one blames you. Dit is fokken goed om te weet jy is nog sane genoeg om kommentaar te skryf.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *