Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Waar is jou Random Gevaaalikhede?

Almal het daardie meme gekry via WhatsApp wat hulle dink baie snaaks is. Nie net kan jy dit aanstuur op WhatsApp nie, jy kan ook daardie meme deel met die Random Gevaaalikhede op gevaaalik.com. Sommer alles van jou foon af, maklik genoeg om te doen met Facebook Messenger. Volg net hierdie link.

Geniet die Random Gevaaalikhede.

Ek het ‘n burger ontwerp en met die hulp van ‘n chef die burger gemaak. 200g smoked beef burger, bacon, cherry-balsamic carmalized onions, ‘n gebakte eier en drie kase (wit cheddar, provolone en smoked mozzerella), bedien saam chips en uieringe.

Gaan stem hier vir my burger, nommer 2: http://bit.ly/gvlkBurger

Die twee burgers met die meeste stemme teen 6 Augustus 2018 gaan op die menu by Capital Craft en Capital Craft Centurion. Daar is ook sprake van ‘n partytjie vir die wenner en ek is bereid om kegs vol bier te betaal in bribes as julle my burger gekies het. Hier is ‘n foto en goeie bliksem dit is ‘n goeie burger die.

Koop vir jou ‘n gevaaalik hempie man. Dan ondersteun jy gevaaalik.com en jy kry ‘n befokte hemp!

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *