Tagged: Afrikaanse grappe

0

Verbeter jou bui met Random Gevaaalikhede

Die Random Gevaaalikhede foto’s hou nie op instroom nie. Dankie aan die van julle wat aanhou stuur. As jy ook ‘n foto het om te stuur, stuur dit gerus na (0788452709) met WhatsApp. As...

3

Laat die wiele draai met Random Gevaaalikhede

Die WhatsApp (0788452709) boodskappe en emails hou aan inrol en baie mense wil weet hoe hulle gevaaalik.com kan help? “Met wat kort gevaaalik.com nogal hulp?” hoor ek jou dink. Wel, die ding vat meer tyd...

0

Kop bo water Random Gevaaalikhede

Keep grinding en alles sal ok wees. Maak nie saak hoe diep jou gat is nie, as jy net aanhou klim sal jy mettertyd bo uitkom. “Eat shit for ten years so you can...

0

Random Gevaaalikhede voor jy tou opgooi

Die Random Gevaaalikhede is hier om jou ‘n 5 minute blaaskaans te gee van watookal dit is wat jou so moedeloos maak. Nog nooit hier gewees nie? Deurmekaar? Verstaan nie wat die Random Gevaaalikhede...

0

Random Gevaaalikhede post-vakansie

Vandag is die Maandag waarna 90% van Suid-Afrika se werksmag opgekyk het, vandag is almal terug op kantoor. Laasweek was die week wat net die ouens wie se base regte dose is, weer terug...

0

Lag, lag, Random Gevaaalikhede

Voor jy nou af scroll om te sien of ek jou foto wat jy gestuur het vir die Random Gevaaalikhede gebruik het, lees eers hierdie: Jy mag dalk nie die foto in vandag se Random...

3

Skei van Maandag met Random Gevaaalikhede

Nog ‘n Maandag in sy moer. Al wat nou vir jou voorlê op die Maandag is Random Gevaaalikhede. Onthou jy kan ook foto’s instuur na gevaaalik.com toe met email of WhatsApp. Email na gevaaalikdotcom@gmail.com...

string(7) "primary"